DIE NUWE SUID-AFRIKAANSE IMMIGRASIE REGULASIES DRAAI SKROEWE VAS VIR BUITELANDSE EGGENOTE
Hierdie artikel kyk na die nuwe Suid-Afrikaanse Immigrasie Regulasies wat op 26 Mei 2014 in werking getree het wat eggenote affekteer wat probeer om hul visum te hernu of ‘n visum te kry. ‘n Familie in Kaapstad is uitmekaar geskeur nadat die nuwe Suid-Afrikaanse regulasies Louise Johnson verbied het om terug na Suid-Afrika te keer, […]