SLAAG REGVERDIG MET NOODWEER
OPSOMMING Noodweer – ‘n regverdigbare manier om ‘n onregmatige aanval af te weer. Hierdie artikel sal die vereistes bespreek waaraan voldoen moet word om met die regverdigingsgrond van noodweer te slaag. ARTIKEL In Suid-Afrika is gewelddadige misdaad ‘n groot bekommernis. Kan ons iets doen om dit te stop? In ons reg is ons geregtig om […]