MINDERJARIGES, KONTRAKTE EN DIE DIGITALE ERA
Hierdie artikel handel oor die vraagstuk of kontrakte wat deur minderjariges, met hul ouers se kredietkaarte, aangegaan is bindend is met spesifieke verwysing na sosiale mediaplatforms, soos Facebook. Beide die gemenereg en wetgewing maak voorsiening vir bepalings rakende minderjariges se reg om verskillende tipes kontrakte aan te gaan. Volgens die Kinderwet, 38 van 2005 is […]