VERSKILLE TUSSEN DIE WET OP GESINSGEWELD EN DIE WET OP BESKERMING TEEN TEISTERING
Daar is mense wat op ‘n daaglikse basis ly onder emosionele en fisiese mishandeling, maar nie heeltemal seker is wat hulle kan doen om dit te voorkom nie. Daar is twee opsies beskikbaar. Daar kan óf aansoek gedoen word vir ‘n Beskermingsbevel, óf vir ‘n Teisteringsbevel. Baie mense weet egter nie wat die verskil tussen […]