Visagie Vos Inc. | Efficient and Cost Effective Legal Services

DIE VERWEER VAN PROVOKASIE IN DIE STRAFREG

Kan ‘n beskuldigde in ‘n strafverhoor die verweer gebruik dat hy so kwaad geraak het dat hy nie geweet het wat hy doen nie? In S v Eadie 2002(1) SACR 663 (HHA), het die Hoogste Hof van Appèl uitspraak gelewer wat twyfel bewerkstellig of daar nog ‘n verweer soos nie-patologiese kriminele ontoerekeningsvatbaarheid bestaan. Die feite […]