Wat gebeur as ek sterf sonder ‘n geldige testament?
Prokureurs lê dikwels klem op die optrek en gereelde hersiening van ‘n testament om die bemaking van jou besittings na jou dood te vergemaklik. Daar is egter steeds baie mense wat nie hierop ag slaan nie. Die probleem is egter dat, indien ‘n persoon te sterwe kom sonder om ‘n geldige testament na te laat, […]