Skip to main content

Visagie Vos Inc. | Efficient and Cost Effective Legal Services

KORPORATIEWE BEHEER – PBO’S NPO’S EN NPC’s

Daar bestaan baie verwarring rondom die onderskeid tussen ’n ‘Public Benefit Organisation (“PBO”)’, ‘Nonprofit Organisation (“NPO”)’ en ’n ‘Nonprofit Company (“NPC”)’. Alhoewel daar soortgelyke karaktereienskappe tussen hierdie liefdadigheidsentiteite bestaan en alhoewel hulle in ’n sekere mate met mekaar verband hou, is elkeen van hierdie tipes entiteite verskillend van die ander entiteite en elkeen dien ’n […]