WIE IS AANSPREEKLIK VIR DIE SKADE IN ‘N MOTORONGELUK?
Wat gebeur met my motor nadat ek betrokke was in ‘n ongeluk en wie is verantwoordelik vir die skade? Bo en behalwe die emosionele en finansiële spanning wat dit vir die persoon en sy familie veroorsaak, is daar ‘n hele paar regsbeginsels wat van toepassing is. Die mees prominente regsveld wat van toepassing is as […]