Visagie Vos Inc. | Efficient and Cost Effective Legal Services

KORPORATIEWE BEHEER: BESLOTE KORPORASIES

Die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Maatskappywet”) hou belangrike gevolge vir beslote korporasies in. Daar kan onder andere geen inkorporasie van nuwe beslote korporasies kragtens die Wet op Beslote Korporasies ná die inwerkingtreding van die Maatskappywet (1 Mei 2011) plaasvind nie en geen maatskappy kan ná 1 Mei 2011 in ’n beslote korporasie omskep […]