WAT IS GROEP MAATSKAPPYE?
Artikel 1 van die Maatskappywet, 2008, (“die Wet”) omskryf ‘n groep maatskappy as twee of meer maatskappye wat verwant of onderling verwant is. ‘n Maatskappy (maatskappy A) is aan ‘n ander maatskappy (maatskappy B) verwant indien: een van die maatskappye (maatskappy A of B) die ander maatskappy direk of indirek beheer, of die ander se […]
KORPORATIEWE BEHEER: BESLOTE KORPORASIES
Die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Maatskappywet”) hou belangrike gevolge vir beslote korporasies in. Daar kan onder andere geen inkorporasie van nuwe beslote korporasies kragtens die Wet op Beslote Korporasies ná die inwerkingtreding van die Maatskappywet (1 Mei 2011) plaasvind nie en geen maatskappy kan ná 1 Mei 2011 in ’n beslote korporasie omskep […]